Skip to content
×

Hersiensub

Job in Cape Town, 7561, South Africa
Listing for: Media24
Full Time position Listed on 2026-10-24
Job specializations:
  • Manufacturing / Production

Job Description & How to Apply Below

Hersiensubredakteur:
Die Burger

Sluit aan by Die Burger se nagkantoor in Kaapstad.

As jy onder druk gedy, ’n nuushond is, kreatief dink en ’n aanleg vir tale het, is hierdie ’n geleentheid vir jou. Die Burger het ’n vakature vir ’n ervare subredakteur in sy nagkantoor in Kaapstad wat aan die nasionale produksieredakteur rapporteer en nou saam met Die Burger se eindredakteur en bladuitlegspan werk. Die posbekleër aanvaar finale verantwoording daarvoor dat deeglik versorgde kopie in die koerant gepubliseer word.

Hy or sy moet bereid wees om ongereelde ure, oor naweke en op vakansiedae te werk.

Pligte
  • Sub en hersien van kopie, skryf van koerantopskrifte vir berigte.
Vaardighede
  • Bewese taalkennis, joernalistieke en redaksionele vaardighede.
  • Moet in vlot Afrikaans kan redigeer.
  • Goeie kennis van die koerantproduksieproses.
  • Uitsonderlike algemene kennis.
  • Die vermoë om onder die druk van spertye te werk en goed saam met ’n span te werk.
Kwalifikasies
  • ’n Relevante tersiêre kwalifikasie.
  • ’n Minimum van tien jaar ervaring in ’n nuuskantoor as ’n subredakteur.

Die suksesvolle kandidaat sal ’n permanente aandskof en elke tweede Sondag werk.

Ingevolge Media
24 se diensbillikheidsbeleid sal daar aan geskikte kandidate uit die aangewese groepe voorkeur gegee word

.

To View & Apply for jobs on this site that accept applications from your location or country, tap the button below to make a Search.
(If this job is in fact in your jurisdiction, then you may be using a Proxy or VPN to access this site, and to progress further, you should change your connectivity to another mobile device or PC).
View / Apply for Jobs
Matching My Jurisdiction

Search for further Jobs Here:

SEARCH JOBS: 10+ Million Listings
(Try combinations for better Results! Or enter less keywords for broader Results)
Language of Job Posting:
Education Level
Experience Level (years)
Posted in last:
Salary