More jobs:
Sitrus Produksie Bestuurder
Job in
Paarl, 7622, South Africa
Listed on 2026-07-07
Listing for:
Vine Recruitment
Full Time
position Listed on 2026-07-07
Job specializations:
-
Nursing
Healthcare Nursing
Job Description & How to Apply Below
Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die strategiese beplanning, bestuur en optimalisering van alle produksie-aktiwiteite om volhoubare groei, uitnemende gehalte en maksimum produktiwiteit te verseker.
Verantwoordelikhede
Strategiese beplanning, bestuur en uitvoering van alle sitrusproduksie-aktiwiteite.
Bestuur van alle fasette van boerdery, insluitend besproeiing, bemesting, gewasbeskerming, snoei en oesbeplanning.
Monitering en optimalisering van produksie, kwaliteit en opbrengste volgens beste landboupraktyke.
Effektiewe bestuur, ontwikkeling en motivering van produksiespanne.
Beplanning en beheer van begrotings, hulpbronne en insetkoste.
Verseker nakoming van voedselveiligheid-, gehalte-, arbeids- en gesondheids- en veiligheidsvereistes.
Samewerking met tegniese adviseurs en ander bestuurslede om produksiedoelwitte te bereik.
Implementering van nuwe tegnologieë en innoverende boerderypraktyke om doeltreffendheid te verbeter.
Minimum Vereistes
'n Tersiêre kwalifikasie in Landbou, Hortologie, Gewasproduksie of 'n verwante rigting.
Minstens 5–10 jaar relevante ervaring in sitrusproduksie, waarvan minstens 5 jaar in 'n senior bestuursrol.
Uitstekende kennis van moderne sitrusverbouing en boerderybestuur.
Bewese ervaring in personeelbestuur, begrotingsbeheer en produksiebeplanning.
Sterk leierskap-, kommunikasie- en probleemoplossingsvaardighede.
Rekenaarvaardigheid en ervaring met landbou- en bestuursagteware sal voordelig wees.
Geldige rybewys.
Passie vir volhoubare landbou en voortdurende verbetering.
Indien jy 'n passie vir sitrusproduksie het en deel wil wees van 'n vooruitstrewende landbouonderneming wat uitnemendheid nastreef, nooi ons jou uit om aansoek te doen vir hierdie uitdagende en lonende geleentheid.
Stuur cv, kwalifikasies, verwysings en salarisverwagting na:
Note that applications are not being accepted from your jurisdiction for this job currently via this jobsite. Candidate preferences are the decision of the Employer or Recruiting Agent, and are controlled by them alone.
To Search, View & Apply for jobs on this site that accept applications from your location or country, tap here to make a Search:
To Search, View & Apply for jobs on this site that accept applications from your location or country, tap here to make a Search:
Search for further Jobs Here:
×