×
Register Here to Apply for Jobs or Post Jobs. X

Administratiewe Beampte: Akademie; Maande Kontrak

Job in Pretoria, 0002, South Africa
Listing for: Solidariteit Beweging
Full Time position
Listed on 2026-09-16
Job specializations:
  • Administrative/Clerical
Job Description & How to Apply Below
Position: Administratiewe Beampte: Akademie (12 Maande Kontrak)

Job description

Sol-Tech, 'n privaat, Christelike en Afrikaanse beroepsopleidingkollege in Monumentpark, Pretoria, bied 'n unieke en opwindende geleentheid! Ons het tans 'n pos beskikbaar vir 'n Administratiewe Beampte:
Akademie
vir 'n tydperk van twaalf maande
.

Hierdie posisie is perfek vir 'n naskoolse kandidaat, student of pas afgestudeerde wat op soek is na waardevolle ervaring in 'n dinamiese opleidingsomgewing. Dit is 'n uitstekende kans om jou vaardighede te slyp en nuwe uitdagings aan te pak!

Wat ons van jou verwag:
  • Matriksertifikaat
  • Geldige rybewys
  • Eie vervoer
  • Kennis van Microsoft Office
  • 'n Administratiewe agtergrond of blootstelling sal voordelig wees
Vaardighede en eienskappe wat tot jou voordeel sal strek:
  • Leergierigheid en 'n passie vir kennis
  • Uitstekende kommunikasievaardighede
  • Hoë energie en ywer
  • Sterk organiseringsvaardighede en inisiatief
  • Goeie tydsbestuur en deursettingsvermoë
  • Vermoë om prioriteite te stel en take effektief te hanteer
  • Uitstekende menseverhoudinge
  • Administratiewe en rekenaarvaardighede
Wat ons aanbied:
  • 'n Twaalf maande kontrak vol geleenthede om te groei en te leer in 'n tegniese onderrig en leer omgewing
  • 'n Fantastiese kans om jou loopbaan 'n hupstoot te gee

Indien jy nie binne twee weke ná die sluitingsdatum terugvoer ontvang nie, kan jy aanvaar dat ander kandidate vir die pos oorweeg is.

To View & Apply for jobs on this site that accept applications from your location or country, tap the button below to make a Search.
(If this job is in fact in your jurisdiction, then you may be using a Proxy or VPN to access this site, and to progress further, you should change your connectivity to another mobile device or PC).
 
 
 
Search for further Jobs Here:
(Try combinations for better Results! Or enter less keywords for broader Results)
Location
Increase/decrease your Search Radius (miles)
0
200
Filters
Education Level
Experience Level (years)
Posted in last:
Salary