More jobs:
Mediese Ontvangsdame/Medical Receptionist
Job in
Pretoria, 0002, South Africa
Listed on 2026-10-09
Listing for:
Werfnet
Full Time
position Listed on 2026-10-09
Job specializations:
-
Administrative/Clerical
Healthcare Administration
Job Description & How to Apply Below
Mediese Ontvangsdame | Medical Receptionist
Ligging:
Zwavelpoort Oor die pos
’n Gevestigde en professionele mediese praktijk in Pretoria is op soek na ’n vriendelike, professionele en goed georganiseerde Mediese Ontvangsdame om by hul span aan te sluit.
Hierdie posisie is ideaal vir iemand met uitstekende mensevaardighede
, wat goed onder druk kan funksioneer en ’n passie het vir kliëntediens en administrasie binne ’n mediese omgewing
.
- Ontvang en verwelkom pasiënte professioneel en vriendelik
- Beantwoord telefoonnavrae en skeduleer afsprake
- Bestuur pasiëntlêers en algemene administrasie
- Vaslê en opdateer pasiëntinligting akkuraat op die stelsel
- Hanteer navrae oor afsprake, rekeninge en ander administratiewe aangeleenthede
- Hanteer en verifieer pasiënte se mediese fonds-inligting, insluitend voordele, magtigings en eise
- Koördineer die vloei van pasiënte in die praktyk
- Verseker dat die ontvangsarea netjies en professioneel bly
- Handhaaf streng vertroulikheid van alle pasiëntinligting
- Minimum 1 jaar ervaring as ontvangsdame of administratiewe beampte in die mediese veld
- Graad 12 / Matriek
- Goeie administratiewe en organisatoriese vaardighede
- Uitstekende telefoonetiket en kommunikasievaardighede
- Vermoë om professioneel en empaties met pasiënte te werk
- Goeie rekenaarvaardigheid
- Vermoë om vertroulike inligting diskreet te hanteer
- Ondervinding met mediese praktykbestuurstelsels sal voordelig wees
- Kennis van die Heidi AI-program sal voordelig wees
- Goeie menseverhoudinge en kliëntediens
- Tweetaligheid sal ’n aanbeveling wees
- Vermoë om in ’n vinnige en veeleisende omgewing te werk
To View & Apply for jobs on this site that accept applications from your location or country, tap the button below to make a Search.
(If this job is in fact in your jurisdiction, then you may be using a Proxy or VPN to access this site, and to progress further, you should change your connectivity to another mobile device or PC).
(If this job is in fact in your jurisdiction, then you may be using a Proxy or VPN to access this site, and to progress further, you should change your connectivity to another mobile device or PC).
Search for further Jobs Here:
×