More jobs:
Boekhouer/Junior Rekenmeester
Job in
Pretoria, 0002, South Africa
Listed on 2026-11-04
Listing for:
Werfnet
Full Time
position Listed on 2026-11-04
Job specializations:
-
Finance & Banking
Financial Analyst
Job Description & How to Apply Below
Bookkeeper/Junior Accountant
Ligging:
Pretoria, Gauteng
Is jy tans werksaam by ’n rekeningkundige firma en op soek na die volgende stap in jou loopbaan?
Ons is op soek na ’n Boekhouer / Junior Rekenmeester om by ’n dinamiese span in Pretoria aan te sluit.
Hierdie geleentheid is ideaal vir iemand met ondervinding by ’n rekeningkundige of ouditeursfirma wat hul kennis verder wil uitbrei en professioneel wil groei.
- Vorige ondervinding by ’n rekeningkundige of ouditeursfirma is noodsaaklik
. - ’n Graad van relevante kwalifikasie in Rekeningkunde is verkieslik, maar nie verpligtend nie.
- Praktiese ondervinding in boekhouding, rekonsiliasies en algemene rekeningkundige funksies.
- Goeie aandag aan detail en sterk syfervaardighede.
- Goeie organisatoriese en kommunikasievaardighede.
- Die vermoë om selfstandig te werk en sperdatums te haal.
- Verwerking van daaglikse rekeningkundige transaksies.
- Uitvoer van bank- en grootboekrekonsiliasies.
- Bystand met maandelikse rekeningkundige funksies en finansiële verslagdoening.
- Onderhouding van akkurate finansiële rekords.
- Bystand met belastingverwante en statutêre indienings waar nodig.
- Algemene boekhoudkundige en rekeningkundige ondersteuning.
Ons is op soek na ’n gemotiveerde persoon wat trots is op hul werk, akkuraat en georganiseerd is, en graag binne die rekeningkundige veld wil groei.
Indien jy reeds ervaring by ’n rekeningkundige firma opgedoen het en gereed is vir ’n nuwe uitdaging, wil ons graag van jou hoor!
To View & Apply for jobs on this site that accept applications from your location or country, tap the button below to make a Search.
(If this job is in fact in your jurisdiction, then you may be using a Proxy or VPN to access this site, and to progress further, you should change your connectivity to another mobile device or PC).
(If this job is in fact in your jurisdiction, then you may be using a Proxy or VPN to access this site, and to progress further, you should change your connectivity to another mobile device or PC).
Search for further Jobs Here:
×