Skip to content
×

Sol-Tech | Junior Lektor: Handvaardigheid

Job in Pretoria, 0002, South Africa
Listing for: 360Vastgoed
Full Time position Listed on 2026-11-21
Job specializations:

Job Description & How to Apply Below

Sol-Tech, 'n privaat, Christelike en Afrikaanse beroepsopleidingkollege in Monumentpark, Pretoria, bied 'n unieke en opwindende geleentheid! Ons het tans 'n pos beskikbaar vir 'n Junior
Lektor
: Handvaardigheid
.

Die doel van hierdie pos is om die beplanning, voorbereiding en aflewering van kurrikulum belynde onderrig en opleiding sessies, assessering en studente administrasie ten einde die implementering van leerprogramme waar te neem deur voorgeskrewe leeruitkomste te bereik. Die posbekleër is verantwoordelik vir die gehalte van onderrig en opleiding in sy of haar aangestelde area van verantwoordelikheid. Insette tot program en assessering ontwikkeling, hersiening en verbetering vorm deel van hierdie verantwoordelikheid.

Wat

Ons Van Jou Verwag
  • 'n Rooiseël kwalifikasie in Meulmaker/Passer en Draaier/Gereedskapmaker.
  • 'n Minimum van 2 jaar ondervinding in die Meulmaker/Passer en Draaier/Gereedskapmaker ambag, waarby ondervinding opgedoen as deel van werkgeïntegreerde leer (WIL) ingesluit word.
  • 'n Geslaagde ODETP of OCOTTech sertifikaat op NKR vlak 4 sal in die aansoeker se guns tel.
  • 'n Geldige rybewys en eie vervoer.
  • 'n Matrieksertifikaat.
  • Toepaslike MS-Office-pakket rekenaar vaardigheid.
Vaardighede En Eienskappe Wat Tot Jou Voordeel Sal Strek
  • Leergierigheid en 'n passie vir kennis
  • Uitstekende kommunikasievaardighede
  • Hoë energie en ywer
  • Sterk organiseringsvaardighede en inisiatief
  • Goeie tydsbestuur en deursettingsvermoë
  • Vermoë om prioriteite te stel en take effektief te hanteer
  • Uitstekende menseverhoudings
  • Administratiewe en rekenaarvaardighede
Wat Ons Bied
  • 'n Gesonde werk-lewe-balans wat ruimte vir persoonlike welstand en balans bied
  • Welstandinisiatiewe deur die jaar om algehele welstand te ondersteun
  • Ondersteuning vir loopbaan groei en verdere ontwikkeling

Indien jy nie binne twee weke ná die sluitingsdatum terugvoer ontvang nie, kan jy aanvaar dat ander kandidate vir die pos oorweeg is.

To View & Apply for jobs on this site that accept applications from your location or country, tap the button below to make a Search.
(If this job is in fact in your jurisdiction, then you may be using a Proxy or VPN to access this site, and to progress further, you should change your connectivity to another mobile device or PC).
View / Apply for Jobs
Matching My Jurisdiction

Search for further Jobs Here:

SEARCH JOBS: 10+ Million Listings
(Try combinations for better Results! Or enter less keywords for broader Results)
Education Level
Experience Level (years)
Posted in last:
Salary