Skip to content
×

Senior Kantoorbestuurder; Tulbagh

Job in Tulbagh, 6820, South Africa
Listing for: HR Management & Support Services
Full Time position Listed on 2026-11-05
Job specializations:

Job Description & How to Apply Below

Position: Senior Kantoorbestuurder (Tulbagh)
Location: Tulbagh

SENIOR KANTOORBESTUURDER (TULBAGH)

Roodezand Plaas, geleë in die pragtige Tulbagh-omgewing, is op soek na ’n ervare,
georganiseerde en verantwoordelike Senior Kantoorbestuurder om ’n sleutelrol in die bestuur van
personeel en administrasie te vervul.

VERANTWOORDELIKHEDE:

  • Loonadministrasie (Donkerhoekdata).

  • Krediteure-administrasie, Beheer en kontroleer van bestellings en aflewerings, asook voorbereiding van betalings.

  • Personeeladministrasie, insluitend werwing, diensbeëindigings, dienskontrakte, dissiplinêre optrede en griewe.

  • Koördinering en help met voorbereiding van oudits en sertifiserings (GlobalG.A.P., Tesco, SIZA en Departement van Arbeid).

  • Administrasie van voertuiglisensies

  • Beserings aan diens.

  • Algemene kantooradministrasie

  • Administratiewe ondersteuning aan bestuur.

MINIMUM VEREISTES:

  • ’n Relevante tersiêre kwalifikasie sal as aanbeveling dien.

  • 2–3 Jaar toepaslike werksondervinding, verkieslik in ’n landbou-omgewing.

  • Geldige bestuurslisensie.

  • Goeie rekenaarvaardigheid en kennis van administratiewe stelsels.

  • Sterk syfervaardigheid en goeie begrip van finansiële administrasie.

  • Uitstekende aandag aan detail en ’n hoë vlak van akkuraatheid.

  • Goeie organisatoriese en probleemoplossingsvaardighede.

  • Vermoë om selfstandig, verantwoordelik en noukeurig te werk.

  • Praktiese ervaring met Donkerhoek-data en stukwerkadministrasie sal ’n beduidende voordeel inhou.

  • Bewese ervaring met ouditvoorbereiding en
    -nakoming, spesifiek ten opsigte van GlobalG.A.P. en SIZA, sal sterk voorkeur geniet.

AANSOEK SLUITINGSDATUM: 10 NOVEMBER 2026

Slegs kortlys kandidate sal gekontak word.

Werwingsprosedures voldoen aan Die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting,  van 2013.

Position Requirements

10+ Years work experience
To View & Apply for jobs on this site that accept applications from your location or country, tap the button below to make a Search.
(If this job is in fact in your jurisdiction, then you may be using a Proxy or VPN to access this site, and to progress further, you should change your connectivity to another mobile device or PC).
View / Apply for Jobs
Matching My Jurisdiction

Search for further Jobs Here:

SEARCH JOBS: 10+ Million Listings
(Try combinations for better Results! Or enter less keywords for broader Results)
Language of Job Posting:
Education Level
Experience Level (years)
Posted in last:
Salary