Trekkerdrywer - Plaaswerker/Tractor Driver - Farm worker
Listed on 2026-09-16
-
Transportation
Location: Mpumalanga
Posadvertensie:
Trekkerdrywer by Rau Agri
Area:
Warburton, Ermelo, Oos-Transvaal
Posbenaming:
Trekkerdrywer
Arbeidsveld:
Landbou
Die Klient is op soek na 'n toegewydde en energieke Trekkerdrywer om by ons span aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal plaaswerk verrig, met 'n spesifieke fokus op die bestuur van trekkers. U sal ook betrokke wees by die melkery, beeste hanteer, en algemene instandhouding en herstelwerk op die plaas.
Slegs vir enkellopende persoon.
- Trekke bestuur
- Beeste werk en tel
- Algemene instandhouding en herstelwerk
- Algemene plaaswerk
- Help met die melkery (elke tweede naweek)
- Zoeloesprekend
- Minimum St.8 of Graad 10
- Moet met 'n trekker en sleepwa kan ry
- Enkellopend
- Kode 8 lisensie
- Vorige ervaring met plaaswerk
- Vorige trekker bestuur ondervinding
- Tegniese aanleg
- Beeste kan tel
- Basiese geletterdheid
- Trekker kan bestuur
- Betroubaar en eerlik
- Hardwerkend
- Moet mening kan gee en kan by span kan bydra lewer
- Energievolle werker nie mediese ongeskiktheid of enige kwale, kroniese siektes of ongesondheid
- Moenie horlosie jaag nie, maar werk tot die werk klaar is
- Geen dwelm gebruik of alkohol misbruik
- Geen kriminele rekord of verduidelking as een het
- Moet bereid wees om werk tot voltooiing te doen
- Verblyf is deel van die pakket op die plaas (geen verblyf vir vrouens en kinders)
So gou as moontlik
Duur van kontrak:Jaar
Beëindigingsdatum van pos:31 Januarie 2026
Vergoeding:- Intreevlak
Werksure: 194 uur per maand, vaste werksweek
Jaarlikse Verlof: 1 dag vir elke 17 dae gewerk
Siekverlof: 30 dae in 'n 3 jaar siklus
Gesinsverlof: 3 dae per jaarlikse siklus
Plaaswerk en trekker drywer
Monetary Value of Training:R5000/maand
Job Advertisement:Tractor Driver at Rau Agri
Location:
Warburton, Ermelo, Eastern Transvaal
Position Title:
Tractor Driver
Field of Work:
Agriculture
The client is looking for a dedicated and energetic Tractor Driver to join our team. The successful candidate will perform farm work, with a specific focus on operating tractors. You will also be involved with the dairy, handle cattle, and perform general maintenance and repair work on the farm. This position is only for a single person.
KeyDuties and Responsibilities:
- Operating tractors
- Working with and counting cattle
- General maintenance and repair work
- General farm work
- Assisting with the dairy (every second weekend)
- Proficient in Zulu
- Minimum Grade 8 or Grade 10
- Must be able to drive a tractor and trailer
- Single
- Code 8 driver's license
- Previous experience in farm work
- Previous tractor operating experience
- Technical aptitude
- Ability to count cattle
- Basic literacy
- Ability to drive a tractor
- Reliable and honest
- Hardworking
- Must be able to provide input and contribute to the team
- Energetic worker without any medical incapacity or chronic illnesses
- Must not watch the clock but work until the job is done
- No drug use or alcohol abuse
- No criminal record or explanation if one exists
- Must be willing to see the job through to completion
- Accommodation is part of the package on the farm (no accommodation for women and children)
As soon as possible
Contract Duration:Year
Position End Date:January 31, 2026
Compensation:- Entry-level
- Working hours:
194 hours per month, fixed workweek - Annual Leave: 1 day for every 17 days worked
- Sick Leave: 30 days in a 3-year cycle
- Family Leave: 3 days per annual leave cycle
Farm work and tractor driving
Monetary Value of Training:R5000/month
(If this job is in fact in your jurisdiction, then you may be using a Proxy or VPN to access this site, and to progress further, you should change your connectivity to another mobile device or PC).