×
Register Here to Apply for Jobs or Post Jobs. X

Rekenkundige ​/ Administratiewe Beampte

Job in Bloemfontein, 9300, South Africa
Listing for: Werfnet
Full Time position
Listed on 2026-08-01
Job specializations:
  • Administrative/Clerical
    Healthcare Administration
Job Description & How to Apply Below
Posbeskrywing:
Rekenkundige / Administratiewe Beampte Ligging Bloemfontein
Werkswyse Werk vanaf huis af, met plaaslike ondersteuning en administratiewe take in Bloemfontein. Oor die pos Ons is op soek na ’n bekwame en selfstandige Rekenkundige / Administratiewe Beampte om finansiële en administratiewe ondersteuning te bied aan ’n jagbesigheid, asook aan ’n studentehuis wat van tyd tot tyd administratiewe hulp benodig.
Die suksesvolle kandidaat moet sterk administratiewe en finansiële vaardighede hê, noukeurig kan werk, onafhanklik kan dink en take doeltreffend kan bestuur. Die pos behels onder andere rekeningkundige werk tot op proefbalansvlak, betalings, dataverwerking, die byhou van verskeie Excel-spreadsheets, asook die reël van reislogistiek en permitte.
Aangesien sekere take plaaslik in Bloemfontein verrig moet word, moet die kandidaat woonagtig wees in Bloemfontein en beskik oor ’n geldige bestuurslisensie en eie voertuig.

Hoofverantwoordelikhede
  • Hantering van rekeningkundige funksies tot en met proefbalans
  • Verwerking en bestuur van finansiële data
  • Maak van betalings
  • Byhou en opdateer van verskeie Excel-spreadsheets
  • Administratiewe ondersteuning aan die jagbesigheid
  • Administratiewe ondersteuning aan ’n studentehuis soos benodig
  • Reël van reisbesprekings en logistieke ondersteuning
  • Reël van permitte en ander relevante dokumentasie
  • Algemene administratiewe en koördineringspligte
  • Interpretasie van finansiële state
Minimum vereistes
  • Bewese ondervinding in ’n rekeningkundige en/of administratiewe rol
  • Matriek met Rekeningkunde as 'n vak.
  • Vermoë om te werk tot op proefbalansvlak
  • Vermoë om finansiële state te interpreteer
  • Ervaring met Pastel Partner
  • Sterk vaardighede in Microsoft Excel
  • Goeie administratiewe en organisatoriese vermoë
  • Vermoë om selfstandig te werk en inisiatief te neem
  • Sterk datahanteringsvaardighede
  • Geldige bestuurslisensie
  • Eie voertuig
  • Woonagtig in Bloemfontein
Note that applications are not being accepted from your jurisdiction for this job currently via this jobsite. Candidate preferences are the decision of the Employer or Recruiting Agent, and are controlled by them alone.
To Search, View & Apply for jobs on this site that accept applications from your location or country, tap here to make a Search:
 
 
 
Search for further Jobs Here:
(Try combinations for better Results! Or enter less keywords for broader Results)
Location
Increase/decrease your Search Radius (miles)
0
200
Filters
Education Level
Experience Level (years)
Posted in last:
Salary