×
Register Here to Apply for Jobs or Post Jobs. X

Sales Assistant​/Verkoopsassistent; insurance

Job in Cape Town, 7100, South Africa
Listing for: Cape National Recruitment Pty Ltd
Full Time position
Listed on 2026-03-03
Job specializations:
  • Sales
Job Description & How to Apply Below
Position: Sales Assistant/Verkoopsassistent (insurance)

Ons klient in Durbanville, Noordelike Voorstede van Kaapstad, het 'n permanente rol beskikbaar vir 'n Verkoop Assistent/Sales Assistant (insurance industry).

Die suksesvolle kandidaat moet Engels en Afrikaans vlot kan praat, vroulik en tussen die ouderdomme van 20 en 40 jaar wees.

Spesifikasie vir die rol van Verkoop Assistent/Sales Assistant

The successful candidate will need to speak English and Afrikaans.

1. Spesifikasie vir die rol

• Die Verkoop Assistent/Sales Assistant posisie vereis iemand met sterk administratiewe vermoëns en uitstekende organisatoriese vaardighede.

Die kernverantwoordelikhede sluit in:

• Akkurate en tydige administrasie van kliëntlêers, dokumentasie en interne prosesse

• Professionele Engelse taalvaardigheid;
Afrikaans

• Bestuur van kalender, skedulering en opvolgkommunikasie

• Hoë-volume cold calling en afspraak generering

• Bestuur en uitvoering van Linked In bemarkingsveldtogte

• Basiese verkoopsvaardighede en die vermoë om verhoudings met potensiële kliënte te bou

• Bywoning van deurlopende opleiding saam met die finansiële adviseur om finansiële kennis en industrie insig te versterk

• Verseker die veilige hantering en bewaring van alle kliëntinligting

Addisionele take kan insluit:

• Voorbereiding van vergaderingsmateriaal

• Monitering van opvolgaksies en kliëntstatusse

• Basiese data invoer en verslagdoening

• Koördinering van bemarkingsinisiatiewe en administratiewe ondersteuning vir veldtogte

2. Basiese salaris en kommissiestruktuur

• Basiese salaris: R4 000 per maand

• Kommissie: R200 per afspraak wat tot ’n suksesvolle verkoop lei

• Verwagte kapasiteit: ongeveer 15 afsprake per week (meer is moontlik)

• Verdienpotensiaal: ongeveer R16 000 per maand gebaseer op teikens, eksklusief prestasiebonusse en verkoopsincentives

Note that applications are not being accepted from your jurisdiction for this job currently via this jobsite. Candidate preferences are the decision of the Employer or Recruiting Agent, and are controlled by them alone.
To Search, View & Apply for jobs on this site that accept applications from your location or country, tap here to make a Search:
 
 
 
Search for further Jobs Here:
(Try combinations for better Results! Or enter less keywords for broader Results)
Location
Increase/decrease your Search Radius (miles)

Job Posting Language
Employment Category
Education (minimum level)
Filters
Education Level
Experience Level (years)
Posted in last:
Salary