Rekenmeester/Accountant
Job in
Centurion, 0014, South Africa
Listed on 2026-08-28
Listing for:
Werfnet
Full Time
position Listed on 2026-08-28
Job specializations:
-
Administrative/Clerical
Job Description & How to Apply Below
Posbeskrywing:
Rekenmeester (Afstandswerk / Werk van die Huis af) ’n Groot UK-gebaseerde glampingmaatskappy is op soek na ’n ervare en administratief-gedrewe Rekenmeester om hul span op ’n voltydse afstandswerk-basis te versterk.
Hierdie geleentheid is ideaal vir ’n persoon wat sterk finansiële administrasievaardighede het, akkuraat werk, en gemaklik is om met groot volumes finansiële data, betalingsprosesse en rekonsiliasies te werk. Die suksesvolle kandidaat moet selfstandig kan funksioneer, uitstekende aandag aan detail hê, en gemaklik wees om in ’n internasionale werksomgewing te opereer.
Hoofverantwoordelikhede Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir:
- Rekeninge betaalbaar / creditors-funksies
- Verwerking en bestuur van fakture
- Voorbereiding en verwerking van betalings
- Bank- en rekeningrekonsiliasies
- Akkurate finansiële administrasie en rekordhouding
- Opvolg van uitstaande of onvolledige finansiële dokumentasie
- Versekering dat betalings betyds en korrek verwerk word
- Ondersteuning van die breër finansiële funksie met administratiewe take
- Hantering van hoë volumes transaksionele werk met ’n hoë vlak van akkuraatheid
- Algemene finansiële en administratiewe ondersteuning soos benodig
- Minstens 5 jaar relevante werkservaring in ’n soortgelyke finansiële / rekeningkundige rol, sonder ’n graad,
of - SAIPA-artikels suksesvol voltooi
- Bewese ervaring met rekeninge betaalbaar, fakture, betalings en rekonsiliasies
- Sterk administratiewe vermoë en ’n prosesgedrewe werkswyse
- Vermoë om onafhanklik en produktief van die huis af te werk
- Goeie organisatoriese vaardighede en die vermoë om take effektief te prioritiseer
- Uitstekende aandag aan detail en akkuraatheid
- Goeie kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels
- Vermoë om professioneel in ’n internasionale besigheidsomgewing te kommunikeer
- Afrikaans – moet gepraat kan word
- Engels – moet vlot gepraat en geskryf kan word
- Administratief sterk en detail-georiënteerd
- Betroubaar en selfgedissiplineerd
- Gemaklik om roetine- en prosesgedrewe werk te hanteer
- In staat om onafhanklik te werk sonder konstante toesig
- Goed met opvolg, organisasie en tydsbestuur
- Professioneel in kommunikasie en werksetiek
- Aanpasbaar en gemaklik om met internasionale kollegas te werk
- Buigsame werksure
- Kandidate moet egter 8 ure per dag werk
- Salaris:
Tussen R30 000 CTC en R35 000 CTC per maand
- Voltydse afstandswerk / werk van die huis af
- Geleentheid om deel te vorm van ’n gevestigde internasionale maatskappy in die glampingbedryf
Note that applications are not being accepted from your jurisdiction for this job currently via this jobsite. Candidate preferences are the decision of the Employer or Recruiting Agent, and are controlled by them alone.
To Search, View & Apply for jobs on this site that accept applications from your location or country, tap here to make a Search:
To Search, View & Apply for jobs on this site that accept applications from your location or country, tap here to make a Search:
Search for further Jobs Here:
×