Junior IT Support Tegnikus / Junior IT Support Technician
Job in
Pretoria, 0002, South Africa
Listed on 2026-08-14
Listing for:
Werfnet
Full Time
position Listed on 2026-08-14
Job specializations:
-
Trades / Skilled Labor
Diesel Mechanic, Field/Service Technician, Heavy Equipment Mechanic
Job Description & How to Apply Below
Werksure: Maandag tot Vrydag, 08:00 – 17:00
Vlak: Junior
Werksomgewing: Veld- en kliëntgebaseerd
Oorsig 'n Gevestigde onderneming is opsoek na 'n energieke en praktiese Junior IT Tegnikus om die tegniese span te ondersteun met die installering van nuwe kliënte, instandhouding van bestaande kliënte en algemene tegniese ondersteuning.
Die ideale kandidaat is 'n jong, gemotiveerde persoon wat daarvan hou om prakties te werk, gemaklik is om op hoogtes te werk en bereid is om onder die leiding van 'n Senior Tegnikus te leer en ontwikkel.
Hierdie pos is ideaal vir iemand wat tegnies ingestel is, goed met mense kan werk en graag 'n loopbaan in die tegniese veld wil ontwikkel.
Sleutelverantwoordelikhede Tegniese Installering & Instandhouding
- Installeer nuwe kliënte volgens die vereiste tegniese standaarde.
- Voer instandhouding en ondersteuning by bestaande kliënte uit.
- Werk onder die leiding en toesig van 'n Senior Tegnikus.
- Help met algemene tegniese take en probleemoplossing.
- Werk met handgereedskap en basiese tegniese toerusting.
- Werk in dakke en op ander moeilik bereikbare plekke waar nodig.
- Klim torings as deel van die tegniese vereistes van die pos.
- Verskaf Vlak 1-kliëntediens aan kantoor-/kantoorkliënte.
- Kommunikeer professioneel met kliënte.
- Hanteer basiese kliëntnavrae en tegniese versoeke.
- Verseker 'n professionele en positiewe kliëntervaring.
- Ondersteun die Senior Tegnikus met daaglikse tegniese take.
- Verseker dat werk behoorlik en volgens instruksies voltooi word.
- Hou toerusting en gereedskap in 'n goeie toestand.
- Wees bereid om oortyd te werk wanneer die besigheid dit vereis.
- Ouderdom tussen 18 en 25 jaar.
- Eie betroubare vervoer.
- Geldige bestuurslisensie.
- Afrikaanssprekend en magtig in Engels.
- Rekenaargeletterd.
- Vermoë om goed met mense te werk.
- Vermoë om effektief as deel van 'n span te funksioneer.
- Goeie gesondheid en sober gewoontes.
- Algemene handvaardigheid en gemaklik met gereedskap.
- Vermoë en bereidwilligheid om op hoogtes te werk.
- Moet gemaklik wees om in dakke en ander beperkte ruimtes te werk.
- Moet in die Pretoria-Oos-omgewing woon.
- Energiek en gemotiveerd.
- Prakties en tegnies ingestel.
- Bereid om te leer en nuwe vaardighede te ontwikkel.
- Betroubaar en verantwoordelik.
- Professioneel en netjies.
- Goeie kommunikasievaardighede.
- Spanwerker.
- Kliëntediensgerig.
- Bereid om instruksies van senior tegniese personeel te volg.
- Nie bang vir hoogtes of praktiese werk nie.
- Die basiese tegniese prosesse en installasievereistes goed te verstaan.
- Effektief onder die leiding van Senior Tegnikus te funksioneer.
- Professionele kliëntediens aan kliënte te lewer.
- Tegniese take veilig en akkuraat uit te voer.
- Vertroud te raak met die toerusting, gereedskap en installasieprosesse.
- Toenemende onafhanklikheid en tegniese vaardigheid te toon.
Note that applications are not being accepted from your jurisdiction for this job currently via this jobsite. Candidate preferences are the decision of the Employer or Recruiting Agent, and are controlled by them alone.
To Search, View & Apply for jobs on this site that accept applications from your location or country, tap here to make a Search:
To Search, View & Apply for jobs on this site that accept applications from your location or country, tap here to make a Search:
Search for further Jobs Here:
×