×
Register Here to Apply for Jobs or Post Jobs. X

Verhoudings Bestuurder - Magaliesburg Distrik

Job in Hartbeespoort, 0216, South Africa
Listing for: Optim-G Sourcing
Full Time position
Listed on 2026-02-17
Job specializations:
  • Trades / Skilled Labor
Job Description & How to Apply Below
Location: Hartbeespoort

Verhoudingsbestuurder in Landbou in Magalies Distrik benodig.

Verantwoordelikhede:
  • Bemarking van finansieringsprodukte;
  • Hantering van kredietaansoeke;
  • Hantering van rekeningnavrae;
  • Kliëntebediening in die bemarkingsgebied en bestuur van kliënte se finansieringsverwante sake;
  • Monitering van oeste en saamstel van oesverslae;
  • Bestuur, rapporteer en invordering van agterstallige rekeninge;
  • Instandhouding en groei van die finansieringsboek in die bemarkingsgebied;
  • Handhaaf en bestuur goeie interne verhoudings;
  • Opstel van kontantvloeibegrotings en
    -ontleding/interpretasie van finansiële state vankliënte; en
  • Bywoon van inligtingsdae.
Vaardighede, Kwalifikasies en Algemene Vereistes:
  • Minimum Graad 12 kwalifikasie
  • Geldige bestuurslisensie en betroubare eie voertuig sal as minimum vereiste dien;
  • Ten volle tweetalig in Afrikaans- en Engels (mondelinge en skriftelike kommunikasie);
  • Sterk rekenaarvaardigheid en bevoegdheid in MS Office;
  • ’n Tersiêre kwalifikasie sal voorkeur geniet;
  • 2 - 3 jaar finansieringsbemarkingsondervinding en kennis van landbouprodukte sal voordelig wees;
  • Ervaring op dienslewering en bemarkingsvaardighede;
  • Uitstekende kommunikasie en interpersoonlike vaardighede; en Basiese begrip van die ekonomiese en sosiale aspekte van landbou, insluitend marktendense, bestuurspraktyke en beleide wat die bedryf kan beïnvloed.
Note that applications are not being accepted from your jurisdiction for this job currently via this jobsite. Candidate preferences are the decision of the Employer or Recruiting Agent, and are controlled by them alone.
To Search, View & Apply for jobs on this site that accept applications from your location or country, tap here to make a Search:
 
 
 
Search for further Jobs Here:
(Try combinations for better Results! Or enter less keywords for broader Results)
Location
Increase/decrease your Search Radius (miles)

Job Posting Language
Employment Category
Education (minimum level)
Filters
Education Level
Experience Level (years)
Posted in last:
Salary